GESKIEDENIS VAN DIE AFRIKAANSE KLUB VAN NIEU-SEELAND

Die rol wat Die Afrikaanse Klub in Nieu-Seeland gespeel het word verwoord in die jaarverslae wat die Klub se Voorsitters deur die jare tydens elke jaar se Algemene Jaarvergadering gelewer het.

 

Belangstellendes kan gerus hierdie verslae lees deur telkens op die betrokke jaar se jaarverslag te kliek.

 

BULA DESIGNS